Vyf paaie wat die moeite werd is om te ry.
Maja Bezuidenhout, Weg-joernalis, sê sy kry nie maklik lekkerder kos as by dié vyf eetplekke nie.
Vat die pad met lekker musiek, soos Lizette Stulting van Weg aanbeveel.
Klim Leeukop langs Tafelberg vinnig na werk uit of doen 'n naweekstap by Groot-Winterhoek, sê Weg se Jenny Vice.
Italiaanse roomys, sjokolande-en-vanieljegeur-draairoomys en daai immergewilde vanielje-draairoomys mét ’n Flake. Hmmm...
Ek was nou nog nie op elke strand in die land nie, maar tot dusver wen Waenhuiskrans loshande as die mooiste.
Stap strandlangs op Yzerfontein, neem 'n dagstap al langs die kontoere van Tafelberg... of wat van 'n stappie in die Kaappunt-natuurreservaat?
Van Leeukop in die Wes-Kaap tot Kivumeer in Rwanda.
Erns Grundling, 'n Weg-joernalis, deel sy Groot Vyf watergate.
Bun Booyens, Weg se redakteur, se Groot Vyf doendinge op Hermanus.
Vir Thinus Groenewald en sy gesin van Durbanville is daar nie ’n lekkerder vakansie as ’n kampvakansie nie.
Skukuza is die Kruger se grootste kamp. Hennie van Deventer deel sy gunsteling-doendinge hier.
Anette von Allemann se gunsteling-plekke om nagligte te bewonder.
“Daar is te veel mooi plekke in Suid-Afrika om net vyf te kies,” skryf Jan Heenop. “Daarom het ek besluit om te soek na dit wat in my omgewing, die Hessequa-streek, betowerend is – dis nou tussen die Breë- en Gouritsrivier.
Thinus Groenewald se vyf gunsteling-kampplekke.
Wow, just look at that!
Are you ready for the 2012 Olympics? Well so are we!
Botanists aren’t the only people who find these plants exciting!”
"There are so many beautiful places in South Africa it;s impossible topick only five," says Jan Heenop. "That's why I decided to focus on the Hessequa region, between the Breede and Gourits rivers."
More results: Page | 1 | 2 | 3 | 4