Previous Next

Archive - Find any aticle in go!

Watergate

Erns Grundling, 'n Weg-joernalis, deel sy Groot Vyf watergate.

Doendinge op Hermanus

Bun Booyens, Weg se redakteur, se Groot Vyf doendinge op Hermanus.


Vyf heerlike kampplekke

Vir Thinus Groenewald en sy gesin van Durbanville is daar nie ’n lekkerder vakansie as ’n kampvakansie nie.

Die Kruger se Skukuza-kamp is vyfster

Skukuza is die Kruger se grootste kamp. Hennie van Deventer deel sy gunsteling-doendinge hier.

 


Kyk hier na nagligte

Anette von Allemann se gunsteling-plekke om nagligte te bewonder.

Hoor, hoor vir die Hessequa!

“Daar is te veel mooi plekke in Suid-Afrika om net vyf te kies,” skryf Jan Heenop. “Daarom het ek besluit om te soek na dit wat in my omgewing, die Hessequa-streek, betowerend is – dis nou tussen die Breë- en Gouritsrivier.


Kamp is koning

Thinus Groenewald se vyf gunsteling-kampplekke.

Doendinge by die Nylsvley-natuurreservaat buite Pretoria

Paul van Niekerk se vyf gunsteling doendinge by die Nylsvley-natuurreservaat buite Pretoria.


My gunsteling natuurreservate

Christa Frost deel haar gunsteling natuurreservate.

My bucket list

Floris Buys van Pretoria het ook, soos Morgan Freeman in The Bucket List, vir hom 'n doending lysie opgestel.


Doendinge voor jy die emmer skop

Johan Nel van Kanada se Vyf doendinge voor jy die emmer skop.

Plekke waarby min mense uitkom

Ben en Lizelle Krüger van Pretoria wys ons vyf plekke waar min mense uitkom.


Voetslaanpadervarings

Danie Nel van Pretoria deel sy vyf top voetslaanpadervarings met ons.

Pragtige oorsese dorpies

Die vyf oulikste dorpies wat Weg se Hanneke du Toit op haar reise teëgekom het.


Asemrowende uitsig

Van bo-op die Drakensberge tot in die Wildtuin. Weg se Albertus van Wyk deel sy gunsteling-uitkykpunte.

Dis lekker by die see

Langebaan, Hermanus en Knysna is van Cherice Smith, Weg se webjoernalis, se gunsteling kusdorpe.


Dié plekke wil ek nog sien

Leon-Ben Lamprecht, Weg-joernalis, deel die vyf plekke waar hy nog wil gaan draai.

Afrika se mooiste dorpe

Van Waenhuiskrans en Windhoek tot Swellendam en Swakopmund.


Wat 'n belewenis

Weg se Peter van Noord deel sy gunsteling uitkykpunte in die Wes-Kaap, Mpumalanga én New York.


More results: Page | 1 | 2 | 3



Incorrect username or password

Forgot password?

If you register you can:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek